Afrikaanse rympies

R40,00

Category:

Description

Die Skidz program se instruksies is net in Engels beskikbaar, daarom het ons hierdie boekie bymekaar gesit vir ons Afrikaanse maatjies. Daar is 1 boekie wat genoeg rympies in het vir die hele program van geboorte tot 5 jaar. Mamma sal net self die Engelse rympie van die kurrikulum moet vervang met ‘n Afrikaanse een. Die boekie is in pdf formaat en sal kan direk afgelaai word nadat betaling gemaak is.